Hooglied 1:4

Hooglied 1:4 AFR20

Neem my saam met jou! Kom ons hardloop! Die koning het my na sy kamer geneem. Ons wil vreugde put uit jou, ons verheug oor jou! Ons wil jou liefkosings meer aanprys as wyn. Hulle is met reg verlief op jou!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 1:4