Titus 3:4-5

Titus 3:4-5 AFR20

Maar toe die goedheid en menseliefde van God, ons Verlosser, verskyn, het Hy ons verlos – nie op grond van werke wat ons uit •geregtigheid gedoen het nie, maar op grond van sy ontferming – by wyse van die afwassing deur die weergeboorte en vernuwing deur die Heilige Gees

Gratis leesplanne en oordenkings oor Titus 3:4-5