Sefanja 2:3

Sefanja 2:3 AFR20

Soek die HERE, al die nederiges van die land wat sy opdrag uitgevoer het. Soek geregtigheid, soek nederigheid; miskien vind julle 'n skuilplek op die dag van die HERE se toorn.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 2:3