1 Kronieke 29:10

1 Kronieke 29:10 CAB23

Daarom het Dawid die HERE voor die hele vergadering geseën, en Dawid het gesê: Geseënd is U, HERE, God van ons vader Israel, tot in alle ewigheid!