1 Korintiërs 13:1

1 Korintiërs 13:1 CAB23

Al spreek ek in die tale van mense en engele en het ek geen liefde nie, ek het geword soos klinkende koper of 'n luidende simbaal.