1 Korintiërs 2:4-5

1 Korintiërs 2:4-5 CAB23

En my toespraak en my prediking was nie met aanloklike woorde van menslike wysheid nie, maar in die demonstrasie van die Gees en van krag. Sodat julle geloof nie in die wysheid van mense moet bestaan nie, maar in die krag van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 2:4-5