1 Petrus 1:3-4

1 Petrus 1:3-4 CAB23

Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, wat ons na sy oorvloedige barmhartigheid wedergeboor het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, tot 'n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel vir julle bewaar is