1 Samuel 16:7

1 Samuel 16:7 CAB23

Maar die HERE het vir Samuel gesê: Kyk nie na sy aangesig of na die hoogte van sy gestalte nie; want Ek het hom verwerp; want die HERE sien nie soos die mens sien nie; want die mens kyk na die uiterlike, maar die HERE kyk na die hart.