1 Samuel 17:37

1 Samuel 17:37 CAB23

Verder het Dawid gesê: Die HERE wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn. Toe sê Saul vir Dawid: Gaan, en die HERE sal met jou wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 17:37