1 Samuel 19:1-2

1 Samuel 19:1-2 CAB23

En Saul het met sy seun Jónatan en met al sy dienaars gespreek dat hulle Dawid moes doodmaak. Maar Jonatan, die seun van Saul, het baie behae in Dawid gehad, en Jónatan het dit aan Dawid meegedeel en gesê: My vader Saul wil jou doodmaak.