1 Samuel 19:9-10

1 Samuel 19:9-10 CAB23

En die bose gees van die HERE was oor Saul terwyl hy in sy huis sit met sy spies in sy hand, en Dawid het met sy hand gespeel. En Saul het probeer om Dawid tot by die muur met die spies te slaan; maar hy het weggeglip voor Saul se aangesig en die spies in die muur geslaan; en Dawid het gevlug en daardie nag vrygekom.