1 Samuel 24:5-6

1 Samuel 24:5-6 CAB23

En daarna het Dawid se hart hom getref, omdat hy Saul se mantel afgesny het. En hy het aan sy manne gesê: Mag die HERE my verhoed dat ek hierdie ding aan my heer, die gesalfde van die HERE, sou doen om my hand teen hom uit te steek, aangesien hy die gesalfde van die HERE is.