1 Timoteus 3:12-13

1 Timoteus 3:12-13 CAB23

Laat die diakens die mans van een vrou wees en hulle kinders en hulle eie huise goed regeer. Want die wat die amp van diaken gebruik het, koop vir hulleself 'n goeie graad en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 3:12-13