2 Kronieke 20:17

2 Kronieke 20:17 CAB23

Julle hoef nie in hierdie geveg te veg nie; staan op, staan stil en aanskou die verlossing van die HERE by julle, Juda en Jerusalem; vrees nie en wees nie verskrik nie; trek môre teen hulle uit, want die HERE sal met julle wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 20:17