2 Kronieke 20:4

2 Kronieke 20:4 CAB23

En Juda het bymekaargekom om die HERE om hulp te vra; selfs uit al die stede van Juda het hulle gekom om die HERE te soek.