2 Kronieke 34:14

2 Kronieke 34:14 CAB23

En toe hulle die geld uitbring wat in die huis van die HERE gebring is, het die priester Hilkía 'n wetboek van die HERE gevind wat deur Moses gegee is.