2 Korintiërs 4:11

2 Korintiërs 4:11 CAB23

Want ons wat lewe, word altyd ter wille van Jesus aan die dood oorgelewer, sodat ook die lewe van Jesus in ons sterflike vlees openbaar kan word.