2 Korintiërs 4:16-17

2 Korintiërs 4:16-17 CAB23

Daarom word ons nie moeg nie; maar al vergaan ons uiterlike mens, tog word die innerlike mens dag na dag vernuwe. Want ons ligte verdrukking, wat maar vir 'n oomblik is, bewerk vir ons 'n veel meer oortreffende en ewige gewig van heerlikheid

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 4:16-17