2 Korintiërs 5:15-16

2 Korintiërs 5:15-16 CAB23

En dat Hy vir almal gesterf het, sodat die wat lewe, nie meer vir hulleself sou lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgestaan het. Daarom ken ons van nou af niemand na die vlees nie; ja, al het ons Christus na die vlees geken, ken ons Hom tog nou nie meer nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 5:15-16