2 KORINTIËRS 5:15-16

2 KORINTIËRS 5:15-16 NLV

Hy hét vir almal gesterf sodat dié wat lewe, nie meer vir hulself moet leef nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is. Van nou af beoordeel ons niemand meer volgens ’n menslike maatstaf nie. Al het ons Christus ook vroeër volgens ’n menslike maatstaf beoordeel, oordeel ons nou heeltemal anders oor Hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 5:15-16