2 Konings 8:5
2 Konings 8:5 CAB23
En terwyl hy besig was om die koning te vertel hoe hy 'n dooie liggaam lewend gemaak het, kyk, die vrou wie se seun hy lewend gemaak het, het na die koning geroep vir haar huis en haar land. Toe sê Gehasi: My heer die koning, dit is die vrou en dit is haar seun wat Elísa lewend gemaak het.



