Handelinge 9:15-16

Handelinge 9:15-16 CAB23

Maar die Here het vir hom gesê: Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore voorwerp om my Naam te dra voor die heidene en konings en die kinders van Israel. Want Ek sal hom wys hoe groot dinge hy moet ly ter wille van my Naam.