Amos 7:14-15

Amos 7:14-15 CAB23

Toe antwoord Amos en sê vir Amásia: Ek was geen profeet nie en ook nie 'n profeet se seun nie; maar ek was 'n veewagter en 'n oesjaar van wildevye; En die HERE het my geneem terwyl ek die kleinvee gevolg het, en die HERE het vir my gesê: Gaan profeteer vir my volk Israel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 7:14-15