Kolossense 3:12-14
Kolossense 3:12-14 CAB23
Beklee julle dan as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid; Verdra mekaar en vergewe mekaar as iemand teen iemand twis het; soos Christus julle vergewe het, so moet julle ook doen. En beklee julle bo al hierdie dinge met die liefde, wat die band van volmaaktheid is.








