Daniël 1:8

Daniël 1:8 CAB23

Maar Daniël het in sy hart voorgeneem dat hy hom nie sou verontreinig met die deel van die koning se spys of met die wyn wat hy gedrink het nie; daarom het hy die owerste van die hofdienaars gevra om hom nie te verontreinig nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 1:8