En dit is die skrif wat geskrywe is: MENE, MENE, TEKEL, UPHARSIN. Dit is die uitlegging van die saak: MENE; God het u koninkryk getel en dit voltooi. TEKEL; U is op die weegskaal geweeg, en te min bevind. PERES; U koninkryk is verdeel en aan die Meders en Perse gegee.
Lees Daniël 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Daniël 5:25-28
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's