Deuteronomium 17:19

Deuteronomium 17:19 CAB23

En dit moet by hom wees, en hy moet daarin lees al die dae van sy lewe, dat hy kan leer om die HERE sy God te vrees, om al die woorde van hierdie wet en hierdie insettinge te onderhou, om dit te doen