Prediker 2:26

Prediker 2:26 CAB23

Want God gee aan 'n mens wat goed is in sy oë, wysheid en kennis en blydskap, maar aan die sondaar baar Hy moeite om in te samel en op te hoop, om aan hom te gee wat goed is voor God. Dit is ook nietigheid en kwelling van die gees.