Prediker 9:9

Prediker 9:9 CAB23

Leef met vreugde saam met die vrou wat jy liefhet al die dae van die lewe van jou nietigheid wat hy jou gegee het onder die son, al die dae van jou nietigheid; want dit is jou deel in hierdie lewe en in jou arbeid wat jy doen onder die son.