Effesiërs 3:20-21

Effesiërs 3:20-21 CAB23

En aan Hom wat magtig is om meer te doen as alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk, Aan Hom kom die heerlikheid toe in die gemeente deur Christus Jesus deur alle eeue heen, wêreld sonder einde. Amen.