Ester 10:2

Ester 10:2 CAB23

En al die dade van sy krag en sy magtige dade en die verkondiging van die grootheid van Mórdegai, waartoe die koning hom bevorder het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?