Ester 6:1-2

Ester 6:1-2 CAB23

In daardie nag kon die koning nie slaap nie, en hy het bevel gegee om die kroniekboek te bring; en hulle is voor die koning gelees. En daar is geskrywe gevind dat Mórdegai vertel het van Bigtana en Teres, twee van die koning se kamerdienaars, die deurwagters, wat probeer het om die hand aan koning Ahasveros te lê.