Eksodus 20:1-3

Eksodus 20:1-3 CAB23

En God het al hierdie woorde gespreek en gesê: Ek is die HERE jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie.

Video vir Eksodus 20:1-3