Eksodus 20:12

Eksodus 20:12 CAB23

Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God jou gee.