Eksodus 24:17-18

Eksodus 24:17-18 CAB23

En die aanskoue van die heerlikheid van die HERE was soos 'n verterende vuur op die top van die berg in die oë van die kinders van Israel. En Moses het in die middel van die wolk ingegaan en hom op die berg geklim, en Moses was veertig dae en veertig nagte op die berg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:17-18