Eksodus 40:38

Eksodus 40:38 CAB23

Want die wolk van die HERE was bedags op die tabernakel, en vuur was snags daarop voor die oë van die hele huis van Israel, op al hulle reise.