Eksodus 7:11-12

Eksodus 7:11-12 CAB23

Toe het Farao ook die wyse manne en die towenaars geroep; nou het die towenaars van Egipte ook net so met hulle towerye gedoen. Want hulle het elkeen sy staf neergegooi, en hulle het slange geword, maar die staf van Aäron het hulle stafies verslind.