Eksodus 7:3-4

Eksodus 7:3-4 CAB23

En Ek sal Farao se hart verhard en my tekens en my wonders in Egipteland vermenigvuldig. Maar Farao sal na julle nie luister nie, dat Ek my hand op Egipte kan lê en my leërs en my volk, die kinders van Israel, uit Egipteland kan uitlei deur groot oordele.