Eksodus 9:1

Eksodus 9:1 CAB23

Toe sê die HERE vir Moses: Gaan in na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.