Esegiël 15:7

Esegiël 15:7 CAB23

En Ek sal my aangesig teen hulle rig; uit een vuur sal hulle uitgaan, en 'n ander vuur sal hulle verteer; en julle sal weet dat Ek die HERE is as Ek my aangesig teen hulle rig.