Esegiël 38:16

Esegiël 38:16 CAB23

En jy sal teen my volk Israel optrek soos 'n wolk om die land te bedek; dit sal wees aan die einde van die dae, en Ek sal jou teen my land bring, dat die nasies My kan ken, wanneer Ek in jou geheilig sal word, o Gog, voor hulle oë.