Esra 4:5

Esra 4:5 CAB23

En hy het raadgewers teen hulle gehuur om hulle voorneme te verydel, al die dae van Kores, die koning van Persië, tot op die regering van Daríus, die koning van Persië.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esra 4:5