Genesis 2:2-3

Genesis 2:2-3 CAB23

Op die sewende dag het God Sy werk voltooi wat Hy geskape het; en op die sewende dag het hy gerus van al Sy werk wat hy gemaak het. God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het na al die skeppingswerk wat hy gedoen het.