Genesis 35:11-12

Genesis 35:11-12 CAB23

God sê vir hom: Ek is God, die Almagtige; wees vrugbaar en vermeerder; 'n nasie en 'n m enigte van nasies sal uit jou wees, en konings sal uit jou lendene voortkom; En die land wat Ek aan Abraham en Isak gegee het, aan jou sal Ek dit gee, en aan jou nageslag ná jou sal Ek die land gee.