Genesis 37:20

Genesis 37:20 CAB23

Kom dan nou en laat ons hom doodmaak en hom in die een of ander kuil gooi, en ons sal sê: Een van die bose diertjies het hom opgeëet, en ons sal sien wat van sy drome sal word.