Genesis 39:20-21

Genesis 39:20-21 CAB23

En die heer van Josef het hom geneem en hom in die gevangenis gesit, 'n plek waar die gevangenes van die koning opgesluit was; en hy was daar in die gevangenis. Maar die HERE was met Josef, en Hy het barmhartigheid aan hom bewys en hom guns gegee in die oë van die bewaarder van die gevangenis.