Genesis 46:3

Genesis 46:3 CAB23

En hy sê: Ek is God, die God van jou vader; vrees nie om na Egipte af te trek nie; want Ek sal jou daar 'n groot nasie maak.