Hosea 8:4

Hosea 8:4 CAB23

Hulle het konings aangestel, maar nie deur My nie; hulle het vorste gemaak, en Ek het dit nie geweet nie; van hulle silwer en hulle goud het hulle vir hulle afgode gemaak, dat hulle uitgeroei kan word.