Jesaja 22:22

Jesaja 22:22 CAB23

En die sleutel van die huis van Dawid sal Ek op sy skouer lê; so sal hy oopmaak, en niemand sal toesluit nie; en hy sal sluit, en niemand sal oopmaak nie.