Jesaja 29:13

Jesaja 29:13 CAB23

Daarom het die HERE gesê: Omdat hierdie volk My met hulle mond nader en My met hulle lippe eer, maar hulle hart ver van My verwyder het, en hulle vrees vir My deur die bevel van mense geleer word.